Cirene (stad)

Argeologiese plek Cirene*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Die ruïnes van Cirene
Tipe kultuur
Kriteria ii, iii, vi
Verwysings {{{ID}}}
Streek Arabiese State
Koördinate 32°49′30″N 21°51′29″E / 32.82500°N 21.85806°O / 32.82500; 21.85806
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1982  (Onbekend Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Cirene (Grieks: Κυρήνη, Kyríni) was in die oudheid 'n Griekse stad, geleë in die huidige Libië. Dit was die oudste en belangrikste van die vyf Griekse stede in die streek en verleen aan die ooste van Libië die klassieke naam Cyrenaica, wat dit teenswoordig steeds dra. Die stad was geleë in 'n vallei in die hooglande van Jebel Akhdar.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne